Salome Meyer - CEO Cancer Alliance

Loading player...
Salome gesels met Annelie oor die verslae wat die kanker alliansie opgestel het oor die gapings in ons mediese fondse en gesondheidsorg wanneer dit by kanker kom.
14 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min