Spreeklewe - Reputasie vs karakter

Loading player...
"Moenie jou te veel bekommer oor wat ander van jou dink nie, jy gaan in elk geval nie beheer daaroor hê nie. Jou reputasie is wat ander van jou dinik, maar jou karakter is wat God van jou weet. Werk dus eerder aan jou karakter." Ds. Francois Cilliers
16 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min