Karien Botha deel haar passie vir die Here en hoe 'n vergadering met jouself perspektief kan gee.

Loading player...
Is jy op die regte lewenspad? Karien Botha van Karien se kuierplek deel met ons die waarde van 'n vergadering met jouself en die self - kennis wat daaruit voortspruit. Ons gesels ook oor die mite dat jy perfek moet wees voor jy kan begin.
17 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min