Wincklers wil hê huwelike moet floreer

Loading player...
Heinz en Aletté-Johanni Winckler het met Maroela Media oor die huwelik en hulle jongste boek, ‘Kom ons praat oor die huwelik’, gesels.
4 Mar 2022 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min