Perspektief gesels met Prof. Jo-Ansie van Wyk, Gert van der Westhuizen en Darius Koekemoer.

Loading player...
Die staatsrede is skaars gelewer en die media is vol menings. Perspektief staan nie agter in die ry nie. Luister na wat Prof. Jo-Ansie van Wyk en meningsredakteur by Netwerk 24, Gert vd Westhuizen te vertel het. Daarna gesels Darius Koekemoer oor die werk van die ACM wat Christenmedia saamsnoer
16 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Is Christene Pasifiste of Passiviste?

Jannie Pelser en gaste, Prof. Fanie Snyman, Dr. Eugene Fortein en Prof. Abel Esterhuyse gesels oor die tema: Is Christene Pasifiste of Passiviste? ’n Teologiese en Geopolitieke perspektief op geweld
15 Apr 50 min

Het die wêreld sy hart verloor?

Jannie Pelser en gaste, Gert van der Westhuizen, Dr. Braam Hanekom en Dr. Andre Bartlett gesels oor die vraag wat vandag voorstaan: het die wêreld sy hart verloor? Of, dalk meer direk vir ons tyd: het die maghebbers en nasies van hierdie aarde die plot totaal verloor in hul jag…
8 Apr 52 min

'n Teologie van Vrede

Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg, Prof. Fanie Snyman, Dr. Jan Botha en Ds. Johan van der Merwe, gesels vandag oor die tema: alhoewel konflik tussen die VSA, Israel en Iran in intensiteit toeneem, styg daar ’n ander, gesamentlike stem op uit die wêreldwye geloofsgemeenskap. Van die…
18 Mar 55 min