Ontdek 'n dieper verhouding met God

Loading player...
Christine Ferreira gesels met Mart-Marie Schoeman oor haar boek Op reis met God 40 Ontdekkingsreise vir ‘n dieper verhouding met God. Predikant en skrywer, Johann Voges, gesels oor sy jongste boek Anderkant twyfel kreukelgedagtes oor lewe en dood en die impak van verlies.
22 Mar 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Met 'n dankbare hart

Lewensafrigter Amanda de Lange gesels oor dankbaarheid. Jan Vermeulen vertel waarom God se Woord is soeter as heuning is. Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor VervolgingsSondag wat eerskomende Sondag die 31e Mei regoor die land plaasvind. Letsie van der Bank gesels oor die Radiokansel-damesoggend wat vanjaar op die…
26 May 1 hr 30 min

Sensoriese gesondheid & generasie bagasie

Christine Ferreira gesels vandag met Elrika Beukes oor sensoriese gesondheid en jou kind. Prof. Wentzel Coetzer vertel meer oor die impak van generasie bagasie op die gesin
12 May 1 hr 35 min

Vir ons kinders

Dr Mathilda Mostert en Natasha Venter gesels oor tieners en hulle velle. Julia Sotirianakos die hoof uitvoerende beampte van Reach for a Dream vertel meer oor die hoop wat hulle vir terminale siek kinders bring. Michelle van Biljon en Marlien Cronje van Dynamic Women for Children kom vertel oor die…
28 Apr 1 hr 28 min

Salwingsolies: Meer as 'n Tradisie

Van die vroegste bladsye van die Bybel af speel olie 'n besondere rol. Konings is met olie gesalf. Priesters is toegewy met olie. Siekes is genees met olie. En tot vandag toe dra salwingsolies 'n diep geestelike betekenis wat baie van ons nog nooit ten volle verstaan het nie. Christine…
21 Apr 1 hr 31 min