Jou lewe sal verander as jou hart verander
--:--
Lynette Beer verduidelik hoe dit wat in jou hart is, die res van jou lewe beïnvloed en uiteindelik bepaal - uit Mat 5:8, Spr 4:23, Mat 15:18 - 19.