Dien Jesus onvoorwaardelik.

--:--
Om Jesus onvoorwaardelik te dien
Johannes 11:57
Die priesterhoofde en die Fariseërs het toe al klaar opdrag gegee dat as iemand weet waar Hy is, hy dit moet aangee sodat hulle Hom gevange kan neem.
Johannes 12:1-9.
Ses dae voor die paasfees het Jesus na Betanië toe gekom, waar Lasarus wat Hy uit die dood opgewek het, gewoon het. Daar het hulle vir Jesus 'n ete gegee. Marta het bedien, en Lasarus was een van dié wat saam met Hom aan tafel was. Toe het Maria 'n halfliter egte, baie duur nardusolie gebring en dit op Jesus se voete uitgegiet en sy voete met haar hare afgedroog. Die hele huis is deurtrek met die geur van die reukolie.
Judas Iskariot, een van sy dissipels, die een wat Hom sou verraai, sê toe: “Waarom is hierdie reukolie nie vir drie honderd silwermuntstukke verkoop en die geld vir die armes gegee nie?”
Dit het hy gesê, nie omdat hy hom oor die armes bekommer het nie, maar omdat hy 'n dief was. Hy het die beursie gehad en het van die bydraes gevat.
Toe sê Jesus: “Laat staan haar. Sy moes dit hou vir hierdie dag om My te salf vir my begrafnis. Die armes het julle tog altyd by julle, maar vir My het julle nie altyd nie.”
Die besluit om Lasarus ook dood te maak
Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie, maar ook om vir Lasarus te sien wat Hy uit die dood opgewek het.
7 Apr 2022 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

How to rekindle your "first love"

Janine van Niekerk talks about how to rekindle your first love for Jesus. Revelation 2:4-5 NIV Yet I hold this against you: You have forsaken the love you had at first. 5 Consider how far you have fallen! Repent and do the things you did at first. If you do…
22 Mar 26 min

The signs of losing your first love

Janine van Niekerk presents the signs that you are losing your first love and we ask the question why that happens. Revelation 2:4-5 NIV Yet I hold this against you: You have forsaken the love you had at first. 5 Consider how far you have fallen! Repent and do the…
21 Mar 26 min

Thy Will be done - Johann Els

Luke 22:39-46 39 Jesus went out as usual to the Mount of Olives, and his disciples followed him. 40 On reaching the place, he said to them, “Pray that you will not fall into temptation.” 41 He withdrew about a stone’s throw beyond them, knelt down and prayed, 42 “Father,…
12 Mar 20 min