#DieGrootTrek - Dr. Michael Mol oor Fasting en TruthTV

Loading player...
As jy al ooit gewonder het wat die konsep is van "intermittent fasting" vertel Dr. Mol hoekom dit so n goeie plan is, ons vind ook uit waarom hy in Texas is vir TruthTV en wat hulle planne is.
14 Apr 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK Skryf'it kompetisie beoordeelaars.

Barry Müller (FAK Nasionale Hoof: Gemeenskap, Geskiedenis en Ad hoc-projekte), Therien Taljaard (FAK Bemarkingsbestuurder) en 2 beoordelaars; Pieter Groesbeek (Aka. BLIXIMSTRAAT ) as KI-liedjieskrywer en Monica Maree ( Lucas Maree se dogter) as Oorspronklike-liedjieskrywer is die 4 beoordeelaars wat by ons kom kuier om te vertel oor die verloop van…
1 Jun 10 min