Anette Rheeder gesels oor die prostaat ondersoek

--:--
Anette Rheeder gesels oor die prostaat ondersoek. Luisteraars kan aanlyn gaan om die stand van hulle prostaat gesondheid te monitor en te weet watter vrae 'n dokter hul gaan vra voor hulle besoek. Kry dit nou by https://sanatural.co.za/bph-screening-tool/ Luisteraars kan ook aanlyn registreer en meer inligting kry by https://livingnaturallyacademy.co.za/
8 Jun 2022 3AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes

Anette Rheeder gesels lewersake met hulp van A.Vogel se Boldocynara

Anette Rheeder gesels met ons oor die lewer en ondersteuning met die gebruik van A.Vogel se Boldocynara. A.Vogel produkte, insluitend Boldocynara is beskikbaar by apteke in Namibië. Kry nou meer inligting by A.Vogel se webtuiste: www.avogel.co.za, of stuur gerus vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za.
17 Apr 3AM 7 min