Droomuitsending - Gareth Coleman Managing Executive KNP

Loading player...
Annelie gesels met die Kruger Nationale Wildtuin se Managing Executive, Gareth Coleman, oor sy werk, hoe Covid Sanparke en die Wildtuin beinvloed het en hoe die publiek met bewaring kan help
2 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min