Die Bergrede: Draai die wang, stap die ekstra myl, moenie vergeld nie.

Loading player...
Om die ander wang te draai, die ekstra myl te stap, en nie te vergeld nie, is gegrond in - en alleen moontlik vanuit - die Lewe en Heerlikheid van Christus Jesus - in ons . Hoe verstaan ons, en kom ons Jesus se opdrag na vanuit, Matteus 5:38-42?

Matteus 5:38-42 (Vergelding)
38 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand.’
39 Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe. 40 As iemand jou hof toe wil vat om jou onderklere te eis, gee hom ook jou boklere.
41 As iemand jou dwing om sy goed een kilometer ver te dra, dra dit vir hom twee kilometer.
42 Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet hom wat van jou wil leen, nie afwys nie.”
11 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 119 (Deel 15)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 15) - Die Woord
26 Feb 47 min

Ps 119 (Deel 14)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 14) - Die Woord
19 Feb 43 min

Ps 119 (Deel 13)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 13) - Die Woord
12 Feb 51 min

Ps 119 (Deel 12)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 12) - Die Woord
5 Feb 51 min

Ps 119 (Deel 11)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 11) - Die Woord
29 Jan 51 min