Vrouemaand - Dr Adriana Marais

Loading player...
Dr. Adriana Marais is 'n Suid-Afrikaanse teoretiese fisikus, tegnoloog en voorstander van buite-ruimte verkenning. Sy is ook die direkteur van die Foundation for Space Development Africa, 'n organisasie wat daarop gemik is om Afrika se eerste sending na die maan te stuur.

Annelie gesels met haar oor haar passies, vrou wees en nuwe projekte
18 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min