#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Kingsley Holgate

Loading player...
'n Dag in die lewe van Kingsley Holgate. Bekend as "Old Grey Beard of Africa" is daar min plekke in Afrika wat Kingsley nog nie gesien het nie. Ons vind meer uit oor sy reise en wat Afrika vir hom so spesiaal maak.
5 Sep 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK Skryf'it kompetisie beoordeelaars.

Barry Müller (FAK Nasionale Hoof: Gemeenskap, Geskiedenis en Ad hoc-projekte), Therien Taljaard (FAK Bemarkingsbestuurder) en 2 beoordelaars; Pieter Groesbeek (Aka. BLIXIMSTRAAT ) as KI-liedjieskrywer en Monica Maree ( Lucas Maree se dogter) as Oorspronklike-liedjieskrywer is die 4 beoordeelaars wat by ons kom kuier om te vertel oor die verloop van…
1 Jun 10 min