Yolanda Steyn vertel Bertha meer oor Speak Jesus die 24ste September

Loading player...
Yolanda Steyn is die boeremeisie wat die brief, wat Speak Jesus na Krugersdorp gebring het, aan Oom Angus Buchan geskryf het. Sy deel ook fyner details rondom die geleentheid - waar, wanneer, hoe, wat om saam te bring.
Vir meer inligting besoek https://www.angusbuchan.co.za/speak-jesus
15 Sep 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min