Koos Bekker: Entrepreneur, magnaat, miljardêr

Loading player...
“Man, ek was bang niemand skryf ʼn boek oor Koos Bekker nie,” sê Theunis Strydom, skrywer van die boek Koos Bekker’s Billions (onder die skrywersnaam TJ Strydom) wat pas verskyn het. Christel Cornelissen van Maroela Media het met hom oor dié boek gesels.
16 Sep 2022 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min