Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se Menoforce

Anette Rheeder gesels met ons oor A.Vogel se produk Menoforce, die produk vir warmgloede en nagsweet. Indien jy dink hierdie produk is net vir “ou tannies” dan gaan jy nou jou ore moet spits of die radio dalk harder moet draai. A.Vogel se Menoforce is beskikbaar in Namibia by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en Dis-Chem. Besoek gesrus ons webblad by www.avogel.co.za, of stuur 'n epos na info@sanatural.co.za