Vergifnis, wanneer vergewe ek? Wat word van my verwag?

Loading player...
Essie Raath van Coram Deo gesels met Bertha oor vergifnis, wat die verwagting is, die stappe en hoe dit vasgelê kan word.
14 Oct 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min