Ruben en Arnold gesels met Albert Wessels

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Albert Wessels oor die IPSC wereld kampioenskappe wat in November plaasvind gesels. Wenda Nel het ook 'n draai kom maak om haar baie inspirerende stories
te kom deel oor haar loopbaan en wat haar planne vorentoe is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.