#DieGrootTrek - Francoise Malby Anthony (Thula Thula Olifante)

Loading player...
Francoise se ongelooflike boek oor die olifante by die Thula Thula reservaat gee mens net hernude liefde vir hierdie grootpote. Na sy haar man afgestaan het aan die dood het sy besluit om self die reservaat te beman en het sy vinnig agter gekom dat die olifante net soveel deel is van die span soos sy en al die ander werkers.
6 Oct 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min