#SlatDieSport 27 Oktober 2022 - Shanil, Zak Burger en Lucy Balone

Die Vodacom Bulls pak die Cell C Sharks Sondag op Loftus versfeld met hulle #GetYourPinkOn dryf en Shanil, Zak Burger van die Bulle en Lucy Balone van CANSA het meer kom vertel. Hulle het vlugtig na die krieket en ook gholf gekyk. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.