Bergrede: Die Lamp van die Oog

Loading player...
Sjoe, wanneer ons dink aan daardie donker-kyke wat ons soms in ons eie, en in ander, se oë sien, dan spreek Jesus se woorde ons nogaal aan in Matteus 6: 22-23 wat sê

"22“Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê. 23Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As die lig in jou donker is, hoe donker moet dit dan nie wees nie!”

Hoe lyk die Lamp in my en jou oë.

Luister saam terwyl Charles van Onselen en Louwrens Viljoen die Heerlikheid in die Skrif ondersoek
10 Nov 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 119 (Deel 15)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 15) - Die Woord
26 Feb 47 min

Ps 119 (Deel 14)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 14) - Die Woord
19 Feb 43 min

Ps 119 (Deel 13)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 13) - Die Woord
12 Feb 51 min

Ps 119 (Deel 12)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 12) - Die Woord
5 Feb 51 min

Ps 119 (Deel 11)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 11) - Die Woord
29 Jan 51 min