Bergrede: Jy kan nie twee Here dien nie

Loading player...
Jesus se stelling dat ons nie twee here kan dien nie, sny tot die hart. Wat bedoel Hy daarmee wanneer Hy sê in Matteus 6:24, dat

"Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie!"

Luister saam onderwyl Charles van Onselen en Louwrens Viljoen hierdie skrif bespreek en die Heerlikheid daarvan probeer ontgin.
17 Nov 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 119 (Deel 15)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 15) - Die Woord
26 Feb 47 min

Ps 119 (Deel 14)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 14) - Die Woord
19 Feb 43 min

Ps 119 (Deel 13)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 13) - Die Woord
12 Feb 51 min

Ps 119 (Deel 12)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 12) - Die Woord
5 Feb 51 min

Ps 119 (Deel 11)

Müller en John Hendriks gaan aan met Ps 119 (Deel 11) - Die Woord
29 Jan 51 min