#SlatDieSport 1 Desember 2022 - Andre Joubert, Ray Mordt en Frik du Preez

--:--
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het #SlatDieSport regstreeks vanaf die legendariese Oom Frik du Preez se gholfdag uitgesaai. Andre Joubert, Ray Mordt en natuurlik Oom Frik du Preez

homself het op die program 'n draai kom maak om bietjie rugby te gesels.

Hulle ook met Nick Dreyer gesels van Veldskoen en Plakkie wat nou betrokke geraak het by CSA Eendagreeks. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
1 Dec 2022 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport 31 Augustus 2023 - Hennie le Roux

Bokheld Hennie le Roux kuier saam met ons in die ateljee en reflekteer oor sy loopbaan en dáái oorwinning in 1995. Ons bespreek ook die Bokke se kanse om die wêreldbeker vir ʼn vierde keer te verower.
31 Aug 44 min