#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Blokman)

Loading player...
Pieter Steinberg is al n blokman vir 30 jaar en daar is niks wat jy hom kan vertel van vleis en die verwerking daarvan nie. Ons hoor waar kom sy passie vandaan en of daar enige geheime is wat hy met ons kan deel oor die perfekte snitte vleis en die voorbereiding daarvan.
28 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min