Hennie en Amanda Swanepoel deel hulle geheime vir sukses

Loading player...
Hennie en Amanda Swanepoel, deel oor hulle Persoonlike verhouding met die Here, asook hulle huwelik en hoe elke dag 'n nuwe begin is.
22 Dec 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min