Wat is ons roeping in a tyd van uiterstes - Johann Els

--:--
IN ‘N TYD VAN UITERSTES SOOS NOU IN SUID AFRIKA - WAT IS ONS ROEPING - HOE MOET ONS BID :
• "Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid!" - Romeine 11:33,36.
Hier is `n gebed van Dietrich Bonhoeffer in die Flossenbürg konsentrasie kamp gedurende die 2de Wêreldoorlog `n paar dae voordat hy deur die Naix doodgemaak is :

"Vader in die hemel, lof en dank bring ek aan U toe vir die rus van die nag. Lof en dank bring ek aan U vir die nuwe dag. Lof en dank bring ek aan u goedheid en trou in die lewe wat agter my lê.

U het aan my soveel goed gedoen, laat my nou ook die swaar uit u hand aanneem. U sal my nie méér gee om te dra as wat ek kan nie. U laat vir u kinders alle dinge ten goede meewerk. Here Jesus Christus, U was self ook arm en ellendig. U ken al die nood van die mense, bly U by my, ook wanneer geen mens my meer bystaan nie.

U vergeet my nie en is naby my. U wil dat ek U ken en my tot U wend. Here, ek hoor u roepstem en volg U. Help my Here. Heilige Gees, gee my die geloof wat my teen vertwyfeling bewaar en uit alle kwaad red. Gee my liefde vir God en die mense - wat alle haat en bitterheid verdryf; gee my die hoop wat my bevry van vrees en angs"

• EN…. `n paar dae na hierdie gebed is Dietrich Bonhoeffer deur die Nazis doodgemaak – hy was `n predikant en teoloog wat in Duitsland teen die destydse bewind se ongeregtigheid opgestaan het
9 Jan 2023 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Your spirit vs your soul - Janine van Niekerk

Your spirit is just as much part of you and your identity as your soul (mind, emotions, intellect), Your reborn spirit is from God and therefor perfectly made new, and already has EVERYTHING you need for godliness. So even though your soul (flesh) wars against the Spirit, His Spirit in…
22 Jul 22 min

Praktiese Liefdesdiens Lesse - Johann Els

MATTEUS 25:37-40 AFR83 Dan sal dié wat die wil van God gedoen het, Hom vra: ‘Here, wanneer het ons U honger gesien en U gevoed, of dors en U iets gegee om te drink? En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien en U gehuisves, of sonder klere, en vir…
18 Jul 20 min