Estie Schreiber en "Boldocynara" van A.Vogel gooi 'n reddingslyn na die lewer

--:--
Die week is die onderwerp die lewer. Jou grootste orgaan aan die binnekant van jou liggaam. Jou lewer kan jou vergewe en verbeter. Vraag is net, hoe weet jy jou lewer vra vir hulp? Luister saam hoe die produk van A.Vogel, "Boldocynara" jou kan help. Meer inligting kan bekom word by www.avogel.co.za, of ‘n epos is ook welkom na info@sanatural.co.za. "Boldocynara" is ook beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels landswyd.
18 Jan 2023 2AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes