Jean-Louis Knouwds in gesprek met Izak Visser oor kaping van inligting op Google

--:--
Jean-Louis Knouwds gesels met Izak Visser, hy is die afgelope 20 jaar aktief betrokke in IT. Sy ouers se besigheidsinligting was onlangs op Google gekaap, en hy verduidelik die stappe wat jy moet volg wanneer jy vermoed jou besigheid se inligting is gekaap.
15 Feb 2023 12AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes

Anette Rheeder gesels lewersake met hulp van A.Vogel se Boldocynara

Anette Rheeder gesels met ons oor die lewer en ondersteuning met die gebruik van A.Vogel se Boldocynara. A.Vogel produkte, insluitend Boldocynara is beskikbaar by apteke in Namibië. Kry nou meer inligting by A.Vogel se webtuiste: www.avogel.co.za, of stuur gerus vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za.
17 Apr 3AM 7 min