Oppinuus - Waarnemende Burgemeester van Tshwane Peter Sutton

Loading player...
Annelie gesels met die waarnemende burgemeester van Tshwane, Peter Sutton, oor Randall Williams se bedanking en die stand van sake in die stad
20 Feb 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min