#KomOnsPraatDaaroor - 1 Maart 2023

--:--
Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om hul eie opinies, persoonlike ervarings en kommentaar te deel via Facebook en Whatsapp. #KomOnsPraatDaaroor – jy het ’n afspraak, Woensdae en Donderdae, 11:00 – 12:00 op GROOTfm 90.5!
1 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Spreeklewe - Psalm 23

Psalm 23 is eintlik 'n gebed vir elke seisoen van jou lewe. 1'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my…
10 Apr 8 min

Lositbeter - Child protection unit

Danie van Loggerenberg, stigter van die @nationalcentrechildprotection word verras met 26 splinternuwe selfone (ter waarde van R20 000) – geborg deur My Spar en PEP. Volgens Danie, gaan meer as 1 200 kinderstemme nou per maand gehoor word met hierdie skenking. Indien jy ‘n tweedehandse-selfoon het wat nie gebruik word…
2 Apr 28 min

Spreeklewe - Paasfees

Romeine 6:5-6 5Aangesien ons met Hom een geword het in sy dood, sal ons sekerlik ook met Hom een wees in sy opstanding. 6Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is, sodat ons sondige bestaan beëindig kon word. Ons is dus nie langer…
27 Mar 8 min