#Lositbeter - Marius Basson MENstruation Foundation

--:--
Annelie skop mense regte maand af deur te fokus op REG vs VOORREG wanneer dit kom by sanitêre produkte. Sy gesels met Marius Basson van die MENstruation Foundation oor die werk wat hulle doen
7 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Spreeklewe - Psalm 121

PSALMS 121 My hulp kom van die Here 1'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? 2My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. 3Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie…
24 Apr 8 min

Saxby Twins onderhoud

Annelie het met Kyle van die Saxby Twins gesels oor hulle nuwe enkelsnit en sommer sy Afrikaanse kennis getoets
22 Apr 19 min

Spreeklewe - Leef voluit

Leef voluit! Prediker 9:7-10 Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met ‘n bly gemoed; God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen. 8 Dra altyd wit klere,versorg jou hare met olie. 9 Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet,dié lewe wat tot niks kom nie,maar…
17 Apr 7 min

#KomOnsPraatDaaroor - 17 April

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
17 Apr 43 min