#KomOnsPraatDaaroor 15 Maart 2023

--:--
Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. Soms word ‘n bekende persoon/kenner genooi om sy/haar mening oor die kwessie te deel, maar meestal word luisteraars aangemoedig om hul eie opinies, persoonlike ervarings en kommentaar te deel via Facebook en Whatsapp. #KomOnsPraatDaaroor – jy het ’n afspraak, Woensdae en Donderdae, 11:00 – 12:00 op GROOTfm 90.5!
15 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

#KomOnsPraatDaaroor - 12 Junie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
12 Jun 44 min

Andriette

Andriette het 'n nuwe enkelsnit wat sy op #BrunchmetAnnelie kom deel het. Sy en Annelie gesels ook oor haar liefde vir gesonde kos.
7 Jun 14 min

Spreeklewe - Vra en vir jou sal gegee word

Lukas 11:9-13 9“Ek sê vir julle: Vra, en vir julle sal gegee word. Soek, en julle sal kry. Klop, en vir julle sal oopgemaak word. 10Elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word. 11Is daar 'n pa onder julle wat as…
7 Jun 7 min

Black Byrd op die Brunch met Annelie

Black Byrd is terug met oud lid Tarryn Lamb en nuwe lede Tashé en Tasha wat die drie tal voltooi. Hulle kuier op die Brunch met Annelie sing live en deel hulle nuwe enkelsnit met Annelie
31 May 11 min

#KomOnsPraatDaaroor - 5 Junie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
5 Jun 43 min