#LositBeter - Menseregte maand/Help Hetta

Loading player...
Annelie sluit Maart se #Lositbeter projek af met 'n gesprek oor die werk wat Helpende Hand se #HelpHetta projek doen. In die ateljee is Monique Steyn (sangeres en ambassadeur van Help Hetta) en Mariana Kriel (Solidariteit Helpende Hand) Grootfm 90.5 kon ook met die hulp van ons GEEmeenskap meer as 900 sanitêre produkte vir Help Hetta skenk.
28 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min