#DieGrootTrek - Madie van A Strangerkind

Loading player...
Madie het so paar jaar terug n platform met die nie naam ASK (A StrangerKind) gestig wat n veilige spasie is vir normale mense om enige vrae te vra aan mense met verskillende talente of uitdagings. Ons goeie nuus Vrydag storie vertel meer van haar platform en hoe dit geneesing bring.
24 Mar 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min