#DieGrootTrek - Sung Yoon (Samsung Africa CEO)

Loading player...
Met soveel lesse wat Sung geleer het as die CEO van Samsung Africa in 'n mark wat baie mense gesê het nie baie sin sal maak nie, het hy tydens sy tyd hier produkte in die mark gesit wat nou top verkopers is regoor die wereld. So het hy ook baie lesse wat hy met besighede kan deel oor hoe jy na jou klient moet kyk.
18 Apr 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min