#3  Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 3

--:--
Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 3
Die gewese Grootvlei-gevangene en nou politikus Gayton Mckenzie voorspel Thabo Bester en dr. Nandi sal vermoor word om die waarheid toe te smeer – “dead people tell no tales”.
En in ’n nuwe wending sê E-Blockwatch-stigter en misdaad-ontleder, André Snyman, Bester was so ver terug as 2021 al uit die tronk. Hy sê Bester het waarskynlik in Mei 2022 slegs teruggekeer na die maksimum-gevangenis om sy eie bedrieglike branddood in sel 35 te laat uitspeel om sy vryheid finaal op te eis.
Season 1 / Episode 3 3 May 2023 Afrikaans South Africa True Crime · True Crime

Other recent episodes

SEL 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 10

SEL 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 10 Om te dink dié drama begin met ’n foto van ’n glansdokter en ’n bottel vrugtesap in Woolworths ... Die Thabo Bester en dr. Nandipha Magudumana-storie is die laaste tyd oral in die nuus. Bester, ’n berugte verkragter en moordenaar, bewerkstellig ’n…
Season 1 / Episode 11 11 min

SEL 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 9

SEL 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 9 Die Thabo Bester-storie word beskryf as die mediasirkus sonder einde. In hierdie voorlaaste aflewering van dié reeks, bekyk ons die weke lange mediadekking wat die een, ná die ander wending in dié drama onthul, of sosiale media wat interessante inhoud oplewer of…
Season 1 / Episode 10 10 min

Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 8

Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 8 Die swendelaar Thabo Bester se verlede het hom ingehaal en was moontlik indirek die rede waarom hy ’n plan moes bedink om finaal sy vryheid te probeer koop. Was dit nie vir gewone Suid-Afrikaners se verslagdoening, speurvernuf en oplettendheid nie, het hy…
Season 1 / Episode 9 12 min

Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 7

Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 7 Hoe maak ’n gevangene – soos die verkragter en moordenaar Thabo Bester – meer geld uit sy sel as miljoene hardwerkende Suid-Afrikaners daarbuite? En hoe omseil Bester finansiële instellings se regulasies, asook Jan Taks se valkoë? Is dit dalk nog van die…
Season 1 / Episode 8 11 min

Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 6

Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 6 Ná byna ’n dekade se ondersoekwerk by G4S se maksimumveiligheidsgevangenis in Bloemfontein, het die Britse joernalis Ruth Hopkins in ons vorige episode verduidelik hoe sameswering en korrupsie die verkragter en moordenaar Thabo Bester in staat gestel het om te ontsnap – en…
Season 1 / Episode 6 7 min