Die Dameskring is eintlik bemagtiging

Loading player...
Elphi Taljaard, Donsie Kruger en Jaqui van Reenen January deel die vreugde en veelsydigheid in bemagtiging van vrouens in hulle gemeenskap deur die gevestigde organisasie, Die Dameskring.
4 May 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min