EPISODE 8 - 18 Junie 2023 - Bybelvertalings werk en kan jy moderne vertalings vertrou

--:--
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor hoe Bybelvertalings werk en kan jy moderne vertalings vertrou. Kom leer saam oor hoe werk taal en vertaal. Wie werk almal saam en hoe word Bybelvertalings aangepak? Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar interessante feite oor die Bybel en navorsing. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae.
19 Jun 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 16 - Berge, Tempels en Kerke

10 Maart 2024 19:00 - 20:00 Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die tema: “Van berge, na tempels tot kerk - die plekke waar mense aanbid het. Hulle gesels oor die geskiedenis rondom aanbiddingsplekke in die Ou Testament en Nuwe Testament…
11 Mar 41 min

DIE BYBEL- Episode 15 - Bybelvertalings

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die tema: Bybelvertalings. Hulle verduidelik hoe die eerste Bybelvertalings ontstaan het en hoe dit oor die eeue verander het. Hulle kyk ook na die Afrikaanse vertalings en gee raad oor modernde tipe vertalings. Aan die…
12 Feb 42 min