Psalm 13 - Hoe lank nog Here...?

Loading player...
In die treffende Psalm, wat in dieselfde klaagliedere Psalm-genre is as Psalm 12, vra Dawid die harts-vraag wat ons almal gereeld dalk vra, 'Hoe lank nog Here...' Luister saam terwyl Charles van Onselen en Louwrens Viljoen die Heerlikheid van God uit die Skrif soek, ontgin en deel. Mag dit vir jou tot seën wees
22 Jun 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min