Amira Willighagen, wêreldbekende operasangeres praat oor haar geloof

Loading player...
Amira Willighagen het op nege jarige leeftyd reeds die harte en verbeelding van die wêreld aangegryp met haar verruklike sang. Sy is nou negentien jaar oud, sing steeds net so mooi maar neem ook tyd om minderbevooregte kinders te vermaak.
2 Jul 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Plaasmoord - dis my mense

Wond: Plaasmoord – dis my mense (Litera, 2025) is ds. Gerhard Pietersen se eerlike en diep persoonlike verhaal van verlies, geloof en hoop. Nadat sy skoonouers, Tewie en Eurika Human, in 2016 op hul kleinhoewe buite Groot-Brakrivier vermoor is, het die hele familie 'n pad van intense trauma en rou…
11 Jul 37 min

Vreemdelinge op aarde

Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners…
4 Jul 52 min