Gelowiges moet vir ons land bid

Loading player...
Hoe gereeld bid jy vir ons land en ons land se leiers? 1 Timoteus 2:1-2 1Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense, 2vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons 'n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid
31 May 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min