#SlatDieSport 13 Julie 2023 - Frans Steyn, Laura Wolfaardt & Kyle Potgieter

--:--
Frans Steyn het onlangs sy uittrede uit rugby aangekondig en hy het met Ruben en Arnold oor sy ongelooflike loopbaan gesels. Laura Wolfaardt van Vroue Protea span het ook by hulle aangesluit om oor haar toekennings te gesels asook haar skuif na Pretoria. Verder het hulle gesels met Muurbal SA se President Kyle Potgieter gesels oor die "Growthpoint Interprovincial (IPT) tournament". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
13 Jul 2023 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min