Wie sonder sonde is gooi die eerste klip

Loading player...
Johannes 8 Laat dié een van julle wat sonder sonde is, die eerste 'n klip op haar gooi.
Soms dink ek ons as gelowiges dink dit is ons werk om ander tereg te wys en te oordeel... Maar as dit wat jy sê (selfs al is jy reg) iemand nie nader aan God bring nie, hoekom sê jy dit?
17 Aug 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min