LositBeter - ARC en B-loved foundation

Loading player...
B-Loved Foundation en Arise Restoration Center (ARC) kuier by #BrunchmetAnnelie en kom vertel van die werk wat hulle doen asook 'n paar getuienisse te deel van ARC se inwoners
22 Aug 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min