Hoe maak ek God se redding prakties in my lewe?

Loading player...
Hoe maak ons God se redding prakties in ons lewens? Jou gedagtes speel 'n bepalende rol in die realisering van Vader se redding, wil en die koers van jou lewe. Luister saam en mag dit jou stig
31 Aug 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min