Psalm 20 – ‘n Profetiese Seën Psalm

Loading player...
Die Koning van die konings, Jesus Christus, bid vir jou (Rom. 8:34)! Mag jy versterk word deur die Woord van God in die wete dat jy kosbaar is vir die Here, en dat Hy, die Opper-Koning, vir jou, as Sy koningskind, bid en guns en goedheid oor jou gebied
21 Sep 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min