#SlatDieSport 14 September 2023 - Kobus Wiese en Tinus van Staden

--:--
Stephen en Jacques bespreek die jongste nuus oor die Rugbywêreldbeker saam met die Bok-held, Kobus Wiese. Ons gesels ook oor die onlangse vertonings van die Proteas saam met Rapport se sportredakteur, Tinus van Staden
14 Sep Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes