Kus tot Kruin - Wat is 'n "Bird ringer" 5 Sept 2023

--:--
Voëlkenners en "Bird ringers" Gerrie Jansen van Rensburg en Brendan Strydom vertel hoekom dit noodsaaklik is om voëls te bering. Daar is ook 'n kuns daaraan, luister gerus weer.
Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO elke Donderdag om 11.30 waar interessanthede van die Natuur bespreek word.
Online streaming: www.sfmstreek.com - luister hier
5 Oct 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - Training conservation Vets - 02 Mei 2024

Conservation is not only an ideal or a buzz word. What lies behind the scenes of effective Conservation? In conversation with Fred Orban, Hein Schoeman and Josephine Skaarup discusses the training and actions needed to train Vets to help save our unique Wildlife.
2 May 15 min

Kus tot Kruin 18 April 2024

Vandag het Fred en Sandra Falanga gesels oor die opkomende Intercity Challenge van Inaturalist. Hier kan elkeen van ons 'n Burger Wetenskaplike word. Elke persoon wat n selfoon of kamera het kry die geleentheid om jule bydrae te lewer vir die behoud van ons kosbare bio diversiteit op die Tuinroete.
18 Apr 13 min