Oud-Aardklop-hoof oorgehaal om van Afrikaans 100 ʼn sukses te maak

Loading player...
“Dit sal vir my wonderlik wees as ons kan terugkyk en sê dat ons die totale Afrikaanse taalgemeenskap betrokke gekry het.”
15 Oct 2023 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min